Bekostigbare Durban Bed en Ontbyt Akkomodasie – Kyk Online Vir Jou Familie Vakansie in Durban. Goedkoop Bed & Ontbyt, Selfsorg Eenhede en Goedkoop Familie Vakansie Akkommodasie in Durban.
– Durban Selfsorg Akkommodasie –

Netcoral Guest House

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Guest House
  • pryse: Vanaf R 670 per person
  • Kapasiteit: 16
-
Die prag van die Indiese Oseaan reg buite jou venster. Ongelooflike sonsopkomste, dolfyne wat baljaar of walvisse in die wintermaande. Gaan wandel al langs die strand, verken rotspoele of jy kan branderplankry.
Lisa’s Guesthouse

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Self Catering
  • pryse: Vanaf R 1500 per unit
  • Kapasiteit: 22
-
Welkom by Lisa's Guesthouse wat beskostigbare selfsorg-akkommodasie reg teen een van Durban se beste strande bied. Ons is op Anstey's Beach in Bluff, suid van Durban, geleë. Dit is 'n drieslaapkamer-dupleks wat ingerig is vir selfsorg in 'n veilige kompleks.
45 Summer Sands

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Self Catering
  • pryse: Vanaf R 950 per unit
  • Kapasiteit: 4
-
Hierdie lieflike, netjiese en goed toegeruste tweeslaapkamer-eenheid is in 'n veiligheidskompleks in North Beach (Durban) geleë. Die sitkamer het swart leerbanke en DStv. Hier is sowaar alles wat jy van 'n selfsorg-eenheid kan verwag.
Oceanic

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Resort
  • pryse: Vanaf R 1350 per unit
  • Kapasiteit: 26
-
The Oceanic is binne loopafstand van Durban se strandfront en is slegs 35 km van King Shaka Internasionale Lughawe af. Ons bied ideale akkommodasie vir jou gesinsvakansie of die sakereisiger.
Beachside Guest House

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Self Catering
  • pryse: Vanaf R 450 per person
  • Kapasiteit: 5
-
Elkeen van Beachside Guest House se eenhede is ten volle toegerus vir selfsorg, met 'n stort en suite, met óf 'n enkel- of 'n koninggrootte-bed. Die eenhede het 'n mikrogolfoond, vierplaat-stoofplaat, 'n ketel, 'n broodrooster en 'n yskassie.
Siya Holiday Apartment

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Self Catering
  • pryse: Vanaf R 1000 per unit
  • Kapasiteit: 5
-
Siya Holiday Apartment is 'n gerieflike selfsorg-eenheid in South Beach, 4 blokke vanaf die Garden Court South Beach, en slegs 'n klipgooi van die strand af. Die woonstelkompleks se naam is Marlborough Court.
Virginia Forest Lodge

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: B&B
  • pryse: Vanaf R 490 per person
  • Kapasiteit: 18
-
Welkom by Virginia Forest Lodge. Virginia Forest Lodge is 'n B&B in Durban geleë. Die B&B bied 6 groot kamers, almal met en suite-badkamers en sy eie stoep of dek.
Quayside 906

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Self Catering
  • pryse: Vanaf R 1859 per unit
  • Kapasiteit: 6
-
Quayside' is in die hartjie van Durban se Point Waterfront-ontwikkeling, langs 'n diepwaterkanaal geleë en het 'n ononderbroke see-uitsig vanaf die Marine Parade tot by Umhlanga Rocks
Point Waterfront

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Self Catering
  • pryse: Vanaf R 1800 per unit
  • Kapasiteit: 10
-
Point Waterfront is geleë in die buitewyke van Durban met die see op sy drumpel. Die moderne tweeslaapkamerwoonstelle is ingerig met gesofistikeerde tekstiele en bied prentjiemooi sonsondergange en uitsigte oor die baai.

durban akkommodasie woonstelle | durban akkommodasie formosa | durban bos akkommodasie | durban plaas akkommodasie | durban akkommodasie troeteldier vriendelik | durban akkommodasie strand | durban kind vriendelike verblyf | durban akkommodasie goose valley | durban gay akkommodasie | akkommodasie durban gastehuise | durban wildreservaat akkommodasie | gumtree durban akkommodasie | durban akkommodasie huise | durban akkommodasie vakansiehuise | durban akkommodasie wittebrood | durban akkommodasie private huis | durban gastehuis akkommodasie | durban akkommodasie protea hotel | durban akkommodasie baken eiland hotel | plettenberg bay island akkommodasie | akkommodasie in durban | akkommodasie in durban selfsorg eenhede | akkommodasie in durban suid-afrika | akkommodasie in durban selfsorg eenhede goedkoop | akkommodasie in durban vir studente | akkommodasie in durban bed en ontbyt | akkommodasie in plettenberg bay western cape | akkommodasie in durban kampeerplekke | durban akkommodasie jacuzzi | durban akkommodasie keurbooms | kurland durban akkommodasie | knysna durban akkommodasie | akkommodasie tussen durban en knysna | akkommodasie keurboomstrand durban | durban akkommodasie luukse | durban akkommodasie lodge | durban strandmeer akkommodasie | durban luukse hotelle | durban luukse villa | avontuur land durban akkommodasie | uitkyk strand durban akkommodasie | durban laaste minuut hotel | durban luukse selfsorg eenhede accommodatiion