Bekostigbare Durban Bed en Ontbyt Akkomodasie – Kyk Online Vir Jou Familie Vakansie in Durban. Goedkoop Bed & Ontbyt, Selfsorg Eenhede en Goedkoop Familie Vakansie Akkommodasie in Durban.
– Durban Satelliet-TV Fasiliteite Akkommodasie –

Lisa’s Guesthouse

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Self Catering
  • pryse: Vanaf R 1500 per unit
  • Kapasiteit: 22
-
Welkom by Lisa's Guesthouse wat beskostigbare selfsorg-akkommodasie reg teen een van Durban se beste strande bied. Ons is op Anstey's Beach in Bluff, suid van Durban, geleë. Dit is 'n drieslaapkamer-dupleks wat ingerig is vir selfsorg in 'n veilige kompleks.
Forest Manor Boutique Guest House

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Guest House
  • pryse: Vanaf R 580 per person
  • Kapasiteit: 16
-
Forest Manor is 'n indrukwekkende, klassieke en luukse boetiekgastehuis wat ideaal is vir toeriste, sakereisigers en buitelandse reisigers. Ons is in die weelderige woonbuurt La Lucia in Umhlanga geleë
Flintstones Gastehuis

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Guest House
  • pryse: Vanaf R 427.5 per person
  • Kapasiteit: 39
-
Flintstones Guest House in Durban is baie sentraal geleë en is 'n gerieflike opsie vir plaaslike en internasionale gaste om al te lekker te ontspan. Die gastehuis spog met 'n aardse tema en is stylvol gemeubileerd.
Point Waterfront

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Self Catering
  • pryse: Vanaf R 1800 per unit
  • Kapasiteit: 10
-
Point Waterfront is geleë in die buitewyke van Durban met die see op sy drumpel. Die moderne tweeslaapkamerwoonstelle is ingerig met gesofistikeerde tekstiele en bied prentjiemooi sonsondergange en uitsigte oor die baai.
45 Summer Sands

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Self Catering
  • pryse: Vanaf R 950 per unit
  • Kapasiteit: 4
-
Hierdie lieflike, netjiese en goed toegeruste tweeslaapkamer-eenheid is in 'n veiligheidskompleks in North Beach (Durban) geleë. Die sitkamer het swart leerbanke en DStv. Hier is sowaar alles wat jy van 'n selfsorg-eenheid kan verwag.
Virginia Forest Lodge

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: B&B
  • pryse: Vanaf R 490 per person
  • Kapasiteit: 18
-
Welkom by Virginia Forest Lodge. Virginia Forest Lodge is 'n B&B in Durban geleë. Die B&B bied 6 groot kamers, almal met en suite-badkamers en sy eie stoep of dek.
The Palace All-Suites

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Resort
  • pryse: Vanaf R 1140 per unit
  • Kapasiteit: 34
-
The Palace All-Suites is op Durban se Golden Mile geleë, net 35 km vanaf die King Shaka Internasionale Lughawe af. Daar is 76 hoë, luukse woonstelle wat spog met beeldskone see-uitsigte. The Palace is die perfekte wegbreek vir ontspan, in Sien Meer
Misty Blue Bed and Breakfast

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: B&B
  • pryse: Vanaf R 600 per person
  • Kapasiteit: 16
-
Misty Blue B&B is stapafstand vanaf Ansteys-strand, en daar is 'n privaat paadjie wat daarheen lei. Ons bied gerieflike 4-ster-verblyf op 'n B&B-basis met uitsigte oor die Indiese Oseaan. Misty Blue is in die Bluff geleë, naby die Bluff Nasionale Sien Meer
Siya Holiday Apartment

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Self Catering
  • pryse: Vanaf R 1000 per unit
  • Kapasiteit: 5
-
Siya Holiday Apartment is 'n gerieflike selfsorg-eenheid in South Beach, 4 blokke vanaf die Garden Court South Beach, en slegs 'n klipgooi van die strand af. Die woonstelkompleks se naam is Marlborough Court.
Oceanic

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Resort
  • pryse: Vanaf R 1350 per unit
  • Kapasiteit: 26
-
The Oceanic is binne loopafstand van Durban se strandfront en is slegs 35 km van King Shaka Internasionale Lughawe af. Ons bied ideale akkommodasie vir jou gesinsvakansie of die sakereisiger.
Netcoral Guest House

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Guest House
  • pryse: Vanaf R 670 per person
  • Kapasiteit: 16
-
Die prag van die Indiese Oseaan reg buite jou venster. Ongelooflike sonsopkomste, dolfyne wat baljaar of walvisse in die wintermaande. Gaan wandel al langs die strand, verken rotspoele of jy kan branderplankry.
Beachside Guest House

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Self Catering
  • pryse: Vanaf R 450 per person
  • Kapasiteit: 5
-
Elkeen van Beachside Guest House se eenhede is ten volle toegerus vir selfsorg, met 'n stort en suite, met óf 'n enkel- of 'n koninggrootte-bed. Die eenhede het 'n mikrogolfoond, vierplaat-stoofplaat, 'n ketel, 'n broodrooster en 'n yskassie.
Quayside 906

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Self Catering
  • pryse: Vanaf R 1859 per unit
  • Kapasiteit: 6
-
Quayside' is in die hartjie van Durban se Point Waterfront-ontwikkeling, langs 'n diepwaterkanaal geleë en het 'n ononderbroke see-uitsig vanaf die Marine Parade tot by Umhlanga Rocks
Gooderson Tropicana Hotel

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Hotel
  • pryse: Vanaf R 715 per person
  • Kapasiteit: 550
-
Van al 168 kamers kan gaste 'n panoramiese uitsig geniet, wakker word met die son wat oor die branders opkom of uitkyk soos die son ondergaan en die liggies van die strandfront die naghemel bespikkel.


Johannesburg Akkommodasie

Johannesburg

Meer as 3 miljoen mense noem hierdie bruisende metropool huis, Vir die beste pryse in Johannesburg Akkommodasie Kliek hier.

Kaapstad

Suid-Afrika se mees kosmopolitiese stede met ‘n byna Europese gevoel, Vir die beste pryse in Kaapstad Akkommodasie Kliek hier.

Durban

Durban is die meeste bekend vir sy strande wat die Goue Myl beset, Vir die beste pryse in Durban Akkommodasie Kliek hier.

Pretoria

Die pragtige pers Jakarandabome nooi besoekers vir ‘n wandeling in hul skaduwee, Vir die beste pryse in Pretoria Akkommodasie Kliek hier.


satelliet-tv bed en ontbyt akkommodasie in durban | satelliet-tv akkommodasie durban | durban satelliet-tv b&b akkommodasie | satelliet-tv woonstelle in durban | satelliet-tv hotelle in durban | satelliet-tv hotelle durban | durban satelliet-tv huur akkommodasie | durban bekostigbare satelliet-tv akkommodasie | durban satelliet-tv selfsorg eenhede akkommodasie | durban goedkoop satelliet-tv akkommodasie | durban satelliet-tv vakansie akkommodasie | durban satelliet-tv kort termyn akkommodasie | durban satelliet-tv akkommodasie