Bekostigbare Durban Bed en Ontbyt Akkomodasie – Kyk Online Vir Jou Familie Vakansie in Durban. Goedkoop Bed & Ontbyt, Selfsorg Eenhede en Goedkoop Familie Vakansie Akkommodasie in Durban.
– Durban Gratis WiFi Fasiliteite Akkommodasie –

Lily’s Cottage Durban West

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • price: Vanaf R 450 per person
  • Kapasiteit: 9
-
Lily's Cottage Durban West isin Queensburgh geleë. Dié dorpie is suidwes van Durban en ideaal vir diegene wat op soek is na gerieflike verblyf naby geriewe. Daar is 2 eenhede, Lily’s Cottage en Lily’s Loft.
Beachway Villa

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Guest House
  • price: Vanaf R 580 per unit
  • Kapasiteit: 2
-
Beachway Villa is 'n gaste-eenheid op die eienaar se perseel in Durban-Noord. Dié veilige, sonnige en privaat eenheid is ideaal vir 'n enkelreisiger of 'n paartjie wat reis vir besigheid of vakansie, én vir lang- of korttermynverblyf.
Appin House and Cottage

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • price: Vanaf R 3000 per unit
  • Kapasiteit: 7
-
Appin House is in die weelderige woonbuurt Cowies Hill geleë en bied selfsorgverblyf in 'n pragtige Koloniale-styl huis wat in 1903 gebou is, asook 'n grasdak-kothuis op dieselfde perseel. Appin House is in die pragtige 1,5 akker-tuin
Point Waterfront

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • price: Vanaf R 2050 per unit
  • Kapasiteit: 4
-
Point Waterfront is geleë in die buitewyke van Durban met die see op sy drumpel. Die moderne tweeslaapkamerwoonstelle is ingerig met gesofistikeerde tekstiele en bied prentjiemooi sonsondergange en uitsigte oor die baai.
Hopson Road Guest Accommodation

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • price: Vanaf R 281.25 per person
  • Kapasiteit: 4
-
Hopson Road Guest Accommodation is in Westville geleë. Dit bied gaste 'n keuse tussen 'n B&B-kamer of 'n selfsorg-eenheid wat ideaal is vir 'n sakereisiger of 'n paartjie wat op soek is na 'n stil wegbreek.
The Old Stone House

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • price: Vanaf R 550 per person
  • Kapasiteit: 4
-
The Old Stone House bied gerieflike selfsorgverblyf in Kloof. Dié dorpie is net 25 minute se ry vanaf Durban se pragtige strande. Kloof is in die pragtige Vallei van Duisend Heuwel geleë. Hierdie vallei is bekend vir sy gematigde klimaat Sien Meer
Flintstones Gastehuis

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Guest House
  • price: Vanaf R 450 per person
  • Kapasiteit: 40
-
Flintstones Guest House in Durban is baie sentraal geleë en is 'n gerieflike opsie vir plaaslike en internasionale gaste om al te lekker te ontspan. Die gastehuis spog met 'n aardse tema en is stylvol gemeubileerd.
Annie’s Self Catering

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • price: Vanaf R 350 per person
  • Kapasiteit: 8
-
Annie's Self Catering is 'n gastehuis wat in die gegoede woonbuurt La Lucia, net noord van Durban in die pragtige provinsie van KwaZulu-Natal geleë is. Dit bied vinnige en maklike toegang tot verskeie van die gewilde strande, winkelsentrums, restaurante
Misty Blue Bed and Breakfast

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: B&B
  • price: Vanaf R 600 per person
  • Kapasiteit: 18
-
Misty Blue B&B is stapafstand vanaf Ansteys-strand, en daar is 'n privaat paadjie wat daarheen lei. Ons bied gerieflike 4-ster-verblyf op 'n B&B-basis met uitsigte oor die Indiese Oseaan. Misty Blue is in die Bluff geleë, naby die Bluff Nasionale Sien Meer
Paperbark Cottage

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • price: Vanaf R 450 per unit
  • Kapasiteit: 2
-
Paperbark Cottage is 'n lieflike selfsorgkothuis in 'n pragtige tuin in Kloof, net 30 minute van Durban se strande af. Dié kothuis het 1 slaapkamer met slaapplek vir 2 gaste.
All Seasons B&B

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: B&B
  • price: Vanaf R 900 per person
  • Kapasiteit: 26
-
All Seasons bied net die beste wat Durban kan oplewer vir vakansiegangers wat KwaZulu-Natal se ooskus besoek. Dit is net 'n entjie van Marienerylaan af in The Bluff, 2 minute van die strand af en net 20 minute se ry Sien Meer
Mercyl House Self-catering

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • price: Vanaf R 600 per unit
  • Kapasiteit: 2
-
Mercyl House Self-catering het 'n privaat ingang, is apart van die hoofhuis, en is ten volle gemeubileer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, ingeboude kaste, en 'n spieëltafel met 'n haardroër. Daar is 1 badkamer met 'n stort, spa-bad, 'n groot Sien Meer
Quayside 906

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • price: Vanaf R 2690 per unit
  • Kapasiteit: 6
-
Quayside' is in die hartjie van Durban se Point Waterfront-ontwikkeling, langs 'n diepwaterkanaal geleë en het 'n ononderbroke see-uitsig vanaf die Marine Parade tot by Umhlanga Rocks
Forest Manor Boutique Guest House

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Guest House
  • price: Vanaf R 775 per person
  • Kapasiteit: 16
-
Forest Manor is 'n indrukwekkende, klassieke en luukse boetiekgastehuis wat ideaal is vir toeriste, sakereisigers en buitelandse reisigers. Ons is in die weelderige woonbuurt La Lucia in Umhlanga geleë
Netcoral Guest House

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Guest House
  • price: Vanaf R 670 per person
  • Kapasiteit: 16
-
Die prag van die Indiese Oseaan reg buite jou venster. Ongelooflike sonsopkomste, dolfyne wat baljaar of walvisse in die wintermaande. Gaan wandel al langs die strand, verken rotspoele of jy kan branderplankry.
12 on Cowies Hill

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • price: Vanaf R 1190 per unit
  • Kapasiteit: 8
-
12 on Cowies Hill is 'n selfsorghuis in Cowies Hill, Durban. Dié huis is puik geleë, sowat 19 km vanaf uShaka Marine World, die hawe, en Noordstrand. 12 on Cowies Hill is ten volle gemeubileer en het 4 slaapkamers en Sien Meer
Beechwood Guesthouse

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Guest House
  • price: Vanaf R 305 per person
  • Kapasiteit: 11
-
Beechwood Guesthouse bied sentrale verblyf in Glenwood, Durban. Die gastehuis is naby die strand, Musgrave Mall, Florida-weg in Morningside, uShaka Marine World, die Internasionale Krieketraad, Durban Exhibition Centre en Moses Mabida Stadion.
York House B&B

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • price: Vanaf R 390 per person
  • Kapasiteit: 14
-
York House is 1 km vanaf die dorpie Hillcrest langs die beroemde Comrades Maraton-roete in KwaZulu-Natal. Die omgewing spog met pragtige strande, winkelsentrums, kunvlytmarkies, straatmarkte,


Johannesburg Akkommodasie

Johannesburg

Meer as 3 miljoen mense noem hierdie bruisende metropool huis, Vir die beste pryse in Johannesburg Akkommodasie Kliek hier.

Kaapstad

Suid-Afrika se mees kosmopolitiese stede met ‘n byna Europese gevoel, Vir die beste pryse in Kaapstad Akkommodasie Kliek hier.

Durban

Durban is die meeste bekend vir sy strande wat die Goue Myl beset, Vir die beste pryse in Durban Akkommodasie Kliek hier.

Pretoria

Die pragtige pers Jakarandabome nooi besoekers vir ‘n wandeling in hul skaduwee, Vir die beste pryse in Pretoria Akkommodasie Kliek hier.


gratis wifi bed en ontbyt akkommodasie in durban | gratis wifi akkommodasie durban | durban gratis wifi b&b akkommodasie | gratis wifi woonstelle in durban | gratis wifi hotelle in durban | gratis wifi hotelle durban | durban gratis wifi huur akkommodasie | durban bekostigbare gratis wifi akkommodasie | durban gratis wifi selfsorg eenhede akkommodasie | durban goedkoop gratis wifi akkommodasie | durban gratis wifi vakansie akkommodasie | durban gratis wifi kort termyn akkommodasie | durban gratis wifi akkommodasie